Bome van plek tot plek in die Nasionale Krugerwildtiun

R 265.00

"Ek wonder watter boom dit is" - as hierdie gedagte al ooit by jou opgekom het, is hierdie boek vir jou bedoel. Feitlik geen besoeker aan die Krugerwildtuin het nog nie op 'n stadium 'n natuurliefhebber geword as die Groot Vyf honger gestil is nie.

Hierdie boek handel oor bome, maar is saamgestel rondom plekke in die Krugerwildtuin. Dit beskryf 51 soorte bome in ruskampe, piekniekplekke en voëlskuilings as statiese voorwerpe. As u in 'n ruskamp aankom, by 'n piekniekplek of voëlskuilings, sal die boek u aandag vestig op 'n merkwaardige of interessante boom. Die klein kaart links bo op elke titelblad dui aan in watter deel van die Krugerpark die boom is - die suidelike, sentrale of noordelike streek.

Eers as u die luisterrykheid van die veld sien en waardeer sal jy wens dat jy meer sou weet van die bome wat langs die pad teëgekom het ... Hierdie boek is 'n luisterryke reisgenoot wat jou bekend sal stel met die eienskappe van spesifieke bome. Dit vergesel u op u reis van stopplek tot piekniekplek tot ruskamp.

Meer as 220 pragtige fotos in volkleur, gebruikersvriendelike beskrywings van 51 boomsoorte en spesiale staaltjies bied die leser interessante algemene kennis sowel as 'n insig in die geskiedenis van die park.

Outeurs: Marissa Greeff
ISBN: 978-1-920217-69-3
Omvang: 192 pages
Format: 210 x 210 mm
Sagteband, volkleur