Daar is 'n Engel in my Koskas

R 340.00

In Daar is 'n engel in my koskas, herleef Willie Strauss die beste tradisies van grootword.
Hy verander ou gunstelinge in nuwe kombinasies; wys jou hoe om seekoswenners te maak; hy wys dat dit onmoontlik is om met hoendervlerkies te vlieg, maar dat engele van soet dinge leef en dat nostalgiese geregte hom baie na aan die hart lê.
Met eenvoudige bestanddele word watertand geregte gemaak wat die engele van vreugde sal laat sing.

Author: Willie Strauss
ISBN: 9780798177498
Date Released: September 2018
Format: Soft cover, 192pp