Deeg

R 330.00

Alle soorte pastei korse- en tertkorse is ingesluit: kortkors, broskors, skilferkorsdeeg, warmwaterdeeg, fillo, strudel en die gewilde Marokkaanse ouarka-deeg. “Deeg” bevat alles wat nodig is om suksesvolle korse te maak, van bestanddele en toerusting tot basiese beginsels, asook algemene foute en die oorsake daarvan - en baie lekker resepte.

Author: Theresa de Vries
ISBN: 9780798172714
Date Released: June 2017
Format: Soft cover, 192pp