Die VLV-kookboek

R 360.00

Die VLV-kookboek vier resepte wat van een generasie na die volgende oorgedra word in die eerste deel genaamd “Toe”.
Dink terug aan u ma se melktert en gemmerkoekies, die Sondagmaal met skaapboud en pampoenkoekies.

In die tweede afdeling “Nou” vind u vinnige resepte vir die hedendaagse vrou, soos die maak van 'n sjokoladekoek in 7 minute, asook gesonder geregte soos gebakte spinasie, pampoenmuffins en bobotie met appels.

Authors: Vroue-Landbouvereniging van Kaapland
ISBN: 9780798177368
Date Released: July 2019
Format: Hard cover, 240pp